Napoleon Bonaparte

Napoleon Bonaparte
Keiser van die Franse en koning van Italië
Napoleon Bonaparte op sy troon
Napoleon Bonaparte op sy troon
Vorstehuis Bonaparte
Titels Keiser van die Franse en koning van Italië
Keiser van die Franse 18 Mei 180411 April 1814
20 Maart 181522 Junie 1815
Koning van Italië 17 Maart 180511 April 1814
Kroning as Keiser van die Franse 2 Desember 1804
Kroning as Koning van Italië 26 Mei 1805
Voorganger as President van Frankryk Napoleon Bonaparte
Opvolger as Keiser van die Franse Lodewyk XVIII
Voorganger as President van Italië Napoleon Bonaparte
Opvolger as Koning van Italië Monargie afgeskaf
Volle naam Napoleon Bonaparte
Gebore 15 Augustus 1769; Ajaccio, Korsika
Oorlede 5 Mei 1821; Sint Helena
Begrawe Mei 1821; Sint Helena
Eggenoot Joséphine de Beauharnais
Marie Louise van Oostenryk
Kinders Napoleon II
Vader Carlo Buonaparte
Moeder Letizia Ramolino
Begrawe Les Invalides, Parys

Napoléon Bonaparte (15 Augustus 17695 Mei 1821) was 'n generaal en regeerder van Frankryk. Hy was 'n generaal van die Franse Rewolusie, en was effektief regeerder vanaf 1799: Eerste Konsul (Premier Consul) van die Franse Republiek vanaf 11 November 1799 tot 18 Mei 1804, daarna Keiser van die Franse (Empereur des Français) as Napoleon I vanaf 18 Mei 1804 tot 11 April 1814, en weer kortliks van 20 Maart tot 22 Junie 1815.Hy word beskou as een van die grootste bevelvoerders in die geskiedenis, en sy oorloë, veldtogte en militêre strategie word wêreldwyd aan militêre skole bestudeer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search